BLADE_IMPIE
New member
Goeie middag almal
Ek is nou so 15 Jaar uit die visvang en gaan nou weer begin. Ek sal graag wil weet watse dips moet ek het jy weet daai diplys in n mens se viskas. Daar is so baie nuwe produkte en nuwe verskaffers. Eks verlore.
Sal waardeer as julle dalk kan help. Ek weet dit n n Bree vraag en almal het hulle gunsteling dips.
Baie dankie vir julle moeite hiermee. Ek gaan meestal Rietspruit dam, Klipdriftdam, Vaaldam, Vaal rivier, Bloemhof, Harties, Roodekoppies dam vang