nuwe stokke

De-an

New member
Hello almal.

Ek beplan om vir my so paar nuwe stokke te koop en ek wil net weet wat sal julle se as julle moet kies of as julle van die stokke het of al met dit gevang het dan sal ek graag van julle wil hoor..

*sensation carp hunter 12ft
*sensation torpedo 12ft
*sensation bazooka 12ft

Het biekie gaan voel watse stok voel vir my reg en ek sal se enige een van die 3 maar wil maar net hoor wat se die manne...

Beste groete, Dean
 

bapsfontein

Senior Member
Hi

Watse hengel doen jy.( Spesie of Oewer Hengel).

Ek neem aan jy doen Oewer Hengel as ek kyk waar jy gepos het...doen jou self n guns en kyk na die Sensation DC Ovals hulle is baie goeie stokke en goeie gehalte onderdele...en hulle goeie n koek shot....

Ek weet hulle is duur maar ek dink die manne wat het sal saam met my stem...vra vir Enigma....
Die gewone DC is ook nice....maar ja dit hang maar af van n mens se buget....koop die beste wat jy kan bekostig.

Jess
 
Top