:hyst: Het laas naweek n ou gesien wat tot vir sy worshond n cammo jassie aan gesit het, hulle het heeltyd op en af geloop en hulle cammo bivvy gesoek shame. ps net n grappie manne