Nuwe Produk vir die spesie Manne

HenryF

New member
undefined

:hyst:

Het laas naweek n ou gesien wat tot vir sy worshond n cammo jassie aan gesit het, hulle het heeltyd op en af geloop en hulle cammo bivvy gesoek shame.

ps net n grappie manne
 

Attachments

  • CAMMO.jpg
    CAMMO.jpg
    21.3 KB · Views: 126
Top