Barberspan is kookwater, ongelukkig hordes klein visse mens van maklik tussen twee ouens 50 visse 'n dag.
Mooi barbers, enigste plek wat ek al daar gevang het is by die reservaat gedeelte, dit kos nogal paar rand selfs al kamp jy net.
Ongeveer so R150 vir twee ouens as jy een aand oorslaap met GEEN fasiliteite om die waarheid te se fasiliteite daar is pateties verby!.