nuwe pb 6.2 kg

connas

New member
goeie dag mede hengelaars

 

ek het die naweek n biekie gaan lyne nat maak en raai wat kry ek toe

 

n nuwe pb van 6.2 kg  

 

ek is amper daar hehehe nog net so  4kg dan is ek by die 10 kg reeks

 

ek gaan sommer die naweek weer  n lyn of twee nat maak
 

Attachments

  • 702.jpg
    702.jpg
    46 KB · Views: 144

connas

New member
@asterix

ja nee kyk schweizer dam begin nou al hoe meer en meer groter visse lewer

my een friend het gisteraand n 16kg baber gevang asook n 10 kg 11 uur ek dink ek gaan somme die naweek saam met hom hengel

ds nou asof die dam se kleiner visse hulle goed gevat het en gewaai het lol hulle seker keelvol gevang

maar dit is goed as die mooies nou weer loop dan kan n man mos jou pb bly opstoot

groete connas
 

Astrix

New member
Connas,

Hoekom gaan jy nie meer bloemhof toe nie daar is grotes wat daar rondswem jy kan self Baberspan probeer?

Grooste baber 2 weke terug daar gevang is 22kg en karp 7.8 of erens in daai rigting.  Rig sommer 2 20mm boilies en los vir die naweek en bly besig met ander stok en pap.
 

connas

New member
@asterix

ek en een van my friende het nou met mekaar gepraat en toe gereel ons gaan 12 oktober baberspan toe vir die naweek ek het al reeds lafras se nommers vir hom gegee om uit te vind wat is die prys vir die challeys daar

hoop dit is bekostigbaar ::S is n biekei lus om n ander venue te gaan hengel ek het nou so 3 naweke terug bloemhof gehengel maar nie erg groot gevang nie die grootste baber wat ons gevan het was maar 6 kg
en karp was so 3 kilo gewees

hoop net die weer speel saam volgende naweek

groete connas
 

Astrix

New member
Barberspan is kookwater, ongelukkig hordes klein visse mens van maklik tussen twee ouens  50 visse 'n dag.

Mooi barbers, enigste plek wat ek al daar gevang het is by die reservaat gedeelte, dit kos nogal paar rand selfs al kamp jy net.

Ongeveer so R150 vir twee ouens as jy een aand oorslaap met GEEN fasiliteite om die waarheid te se  fasiliteite daar is pateties verby!.
 

connas

New member
@asterix

waar is die ?

is dit da by die voel pakr reserve of waar ? ek weet waar babaerspan hotel is is slaap gerieweasook amblusie blokke daar

asterix kan jy my dalk raad gee watse aas werk daar ? ek het redelik lanklaas daar ge hengel so ek kan nie meer so lekker onthou wat ek daar gebruik het nie

groete

connas
 

Astrix

New member
PM

Ek gaan self dalk oor twee naweke soontoe maar sal nog besluit tussen disaneng en barberspan altwee het lekker karp sal sien hou meer van Disaneng wat meer spesies het maar die barber by die pan is iets om mee te reken wil hulle nog met die vlieg gaan try vang.
 
Top