Brakkanjan
Senior Member
Ek hengel meeste van die tyd 10 LBS hoeklyn van XX.
Vandag in die winkel Maxima se Ultra Green gekoop, ook die 10 LBS.
Die rede hoekom ek dit gaan probeer is omdat my Pa dit vir jare gehengel het, hy het 'n 40 lbs lyn op sy seekatrol gebruik en die lyn het seker vir 15 jaar gehou as dit nie langer was nie. Daardie lyn het in die rivier, see en dam diens gedoen.
Ek kry baie goeie diens van die XX, maar wil die Maxima probeer.