Nuut

maniemamba

New member
Hi almal

Ek is ook nuut op die forum en ook redelik nuut met Spesie hengel, so lees baie op hierdie stadium. Gaan Klaserie besoek volgende week so dis huiswerk,huiswerk,huiswerk op die stadium.

:fishn Groete

 
 
Top