Ons het vanoggend n mede spesie hengelaar en groot vriend verloor. Dankie vir jou vriendskap en liefde Norbit, jy was n ou yster.