Hi almal ek kort help!!!
Ek wil my eie non return clips maak.
Kan iemand my 'n diagram gee of maak sodat ek my eie kan maak want ek kan nie R15-R20 betaal in winkels nie.? Ek het nie geld vir dit nie.
Help asb?
Fluffy, the man wants to make a CLIP, not a TRACE , he is paying R20-00 just for the CLIPScarr wrote:Hi almal ek kort help!!!
Ek wil my eie non return clips maak.
Kan iemand my 'n diagram gee of maak sodat ek my eie kan maak want ek kan nie R15-R20 betaal in winkels nie.? Ek het nie geld vir dit nie.
Help asb?
You wana make your own slide???
Fairly decent hook = R3.50 x2 = R7
non return clip = R10
Steel 1m = +-R4
Thats R20 at lowest cost......R20 in 'n winkel is K@K cheap.
Thanx for the info.The problem is i want to make a jig to make
slides so i need dimensions and lengths to make one?![]()