Nog n paar

neilze

Member
Tannie vang oom met Playboy: "En wat is dit die?"
"Ag, ou vrou, dis soos 'n Getaway tydskrif, 'n mens sien die mooiste plekke waar jy nooit sal kom nie!"



                                    -----------------------------------------

AVBOB ADVERTENSIE:
Koop jou gat nou en sien hom later!



                                            ------------------------------------

Het jy gehoor van Koos wat so in die bar die meisie wou optel -
toe vertel sy hom haar naam is Carmen -
oor sy so baie van CARS & MEN hou -
Hy reken: In daai geval noem my DOOSWYN....

***************************************************
Ma, Pa en ou vaak Jannie ry in die wildtuin rond. Jan se venster is oop. Die
volgende oomblik storm 'n volstruis op hom af en pik hom blou..
Na 5 minute van stilte se Jan: "Fokken duif!"      -hahahaha


***************************************************
Al die diere in die woud het bymekaar gekom om 'n nuwe koning te kies. Almal
is daar, leeu, olifant, renoster, hulle wag net vir bobbejaan om
hierdie grappe klaar te lees.
 
Top