nog `n lekker dagtrippie agter die rug.My sak het ingeweeg op 63 kg en mev hotstuff sin op 40kg.al te saam 43 visse is gevang.Sugar floats saam met bleeding floats en groot plain floats met `n simonella backing is gebruik gedoop in tjop tjop.`n paar grootes het ook goed uitgekom op krieke met `n flatie skoon aan
Die sluise was weer oop in die barrage maar hy was redelik oorvol met water.Sommige launch pads was tot bo met die water.Die verkeer is baie maar die mense gedra hulle `n bietjie nadat ons twee bote van die waterpolisie op die water gesien het