G
Guest
Guest
Kan iemand dalk help, daar’s ‘n produk (deegie) op die mark, dis in poeier vorm – as jy jou skoon hoek in water dip, en daarna in die poeier en weer die stappe herhaal dan vorm die poeier ‘n perfekte deegie op die hoek. Kan iemand dalk sê wie maak dit, en by watter hengel winkel ek dit in Pta kan kry?