Heng maar jy meen besigheid, baie mooi visse. Dankie vir die fotos, ek soek altyd nuwe idees.![]()
Search in the Barbel forum, there is loads of information available to target bigger barbel and many different opinions.
For me it is go big or go home when targeting barbel.
Sommer nou weer lus vir Katvis vang!
Ja basies dieselfde, maar soos jy kan sien maak ek die strop lank. Die rede vir dit is dan is die hoek uit die pad terwyl die baber skubbe afhaal en plat teen die aas terwyl die aas gesluk word, as hy dan wegswem is die hoek heeltemal oop en haak altyd die baber in die hoek van die bek. 100%.Nice. Is die karp gerig soos die Cattelina rig wat jy op see gebruik?