Nobody reading this section?

IWyk

Sealiner
attachment.php
 

IWyk

Sealiner
attachment.php


Whiska Catfish rods fitted with Alvey 6500 reels, 24kg mainline and 36kg biting trace. No Swivels or lead sinkers.
 

IWyk

Sealiner
attachment.php


Just to give an indication, this small barbel6 maybe 7 kgs took the Muddie rigged in above pictures, no problem. Therefore I use only big baits and rigs.
 

IWyk

Sealiner
attachment.php


Search in the Barbel forum, there is loads of information available to target bigger barbel and many different opinions.

For me it is go big or go home when targeting barbel.

Sommer nou weer lus vir Katvis vang!
 

Barbelman

New member
IWyk wrote:
attachment.php


Search in the Barbel forum, there is loads of information available to target bigger barbel and many different opinions.

For me it is go big or go home when targeting barbel.

Sommer nou weer lus vir Katvis vang!
Heng maar jy meen besigheid, baie mooi visse. Dankie vir die fotos, ek soek altyd nuwe idees.
 

IWyk

Sealiner
Slukderm wrote:
Nice. Is die karp gerig soos die Cattelina rig wat jy op see gebruik?
Ja basies dieselfde, maar soos jy kan sien maak ek die strop lank. Die rede vir dit is dan is die hoek uit die pad terwyl die baber skubbe afhaal en plat teen die aas terwyl die aas gesluk word, as hy dan wegswem is die hoek heeltemal oop en haak altyd die baber in die hoek van die bek. 100%.

Met die swaar gerei en groot hoek kan jy dan die brieke aandraai as jy die baber uit enige struktuur moet hou en ook as ons dan in die klein veselglas bootjie is wat ons gebruik om die ase te drop mee kan jy ook maksimum druk op die meneer uitoefen om hom van die bodem af te lig.

Kleiner babers op ligter gerei is nie n probleem maar groot babers is n ander storie.
 

Alex123

Member
Ek gebruik presies die manier wat IWyk gebruik vir groot aas..(dankie Mr.IWyk) al verskil is dat my "bridal" korter is want ek haal die skubbe af voor dat ek die aas drop. Vir kleiner vleis aas sal ek die kop of selfs heel vis direk deur die onderkaak in en dan bo by die kop uit (10/0 sirkel hoek) haak - hierdie naweek 'n 13,6kg gekry op 'n klein graskarpie heel deur die kop gehaak by die Vaaldam.



::respekt:
 
Top