Dis in 43 Howard Ave - dis 'n eenrigting straat. Dis net na Elston straat van die mall se kant af.Waar is die mia's in benoni?
Jy moet net oppas vir die Alvey se plastiese "clip" wat die katrol vas hou as jy hom dwaars draai om te gooi, hulle breek baie maklik, nie soos die ou alveys wat metaal was nie...Manne, ek het 2 Magnum Sport's wat ek vir babers gebruik, maar so rukkie gelede by Zak's fishing le daar 'n Alvey centrepin wat ek gekoop het vir ek dink R120,00 niks verkeerd nie.
Hy cast nog makliker want jy draai net die katrol.
Soos ek voorheen gese het, as ek ooit moeilikheid met my baitrunners kry skakel ek maklik oor centre pins toe.