Hi almal. Wat kos Nighthawk center pin reels met die alarmpie? Ek het gesien dit kos R510 by die een winkel maar ek weet nie of dit te duur is nie. Enige terugvoer sal waardeur word.