nigel dam

wmpruis

New member
Ek was daar so 2 weke terug, dit is veilig as jy daar vir 'n dag se visvang gaan, jy moet net aan die munisipale kant sit ander kant van die dam is dit blykbaar onveilig. Die karps is maar baie klein 100 gram. Ek sal weer soontoe gaan om weer vir groter karps te probeer.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
let net op, dat diie munisipale kant vanaf 1 april gesluit is tot 30 september. dit word elke jaar so gesluit.
die ander kant van die dam is wel oop, daar was in die verlede probleme met sekuriteit.

daar is groter vis in, het mooies gesien toe hulle gespawn het, maar die kleintjie is half n vuilgoed

doen ook n search op die forum
 
Top