Nigel dam

@Last

Member
My grootste karp by Nigel dam, gevang op floatie met degie backing en fx + oxblood op bol.
 

Attachments

  • Photo-0012.jpg
    Photo-0012.jpg
    42.7 KB · Views: 437
Great vis. Het al daar gaan fish, maar baie lank terug. Nie gedink daar is nog sulkes daar nie. hoeveel het jy gevang vir die dag en wat was die tempo toe gewees?
 

@Last

Member
Dit was 'n koue aand gewees en ek en my seun het elkeen net een byt gekry, ek - so 19:50 en hy so 23:10 die twee visse het amper soos 'n tweeling gelyk. Ons het nie 'n skaal byderhand gehad nie maar hulle was so te se ewe groot. Niemand anders om die dam het iets gevang nie? Dalk was dit die enigste twee visse:wfish
 

@Last

Member
Yes the dam is closed with palisade fenching in the municipal side ( Closes to the factories) while at the opposite side there is a pre- cast type barier around the parimeter, it is not very safe at that side of the dam as there were a few hijackings.

The municipal side is now closed for the winter. I've tested my boat a few weeks ago and with the fish finder saw lots of fish - will see in summer if they will go on the bite!
 
Ek het self al gedink om my boot vir n nag in die water tesit.Ek dink jy sal n dalk n mooi karp of twee kry.Ken jy die mense wat die boot in die agter grond van die foto in die water sit.
 

@Last

Member
Ja, maar het sy naam vergeet! Hulle het die groot huis op die draai na Sharon Park (waar die wilds bokke en zebras is)
 
Ron bailey,ek wou se ek het al die boot en die land cruiser gesien.Is daai skip van jou reg as die somer hier is,of gaan jy hom somer nou al water toe vat.Van my vriende wil he ons moet nou een naweek harties hengel,VAN DIE BOOT AF.Weet nie of ek reg is nie ek het nie n cabin nie.
 

@Last

Member
Ek hoop om hom teen die somer ge- COF en Floatation te he. Is besig om my bakkie se enjin te Overhaul - R 10 000.00! So ja, die baas moet ook nog skippers kry, maar ek is al klaar lus om die vis te gaan skraap.
 

Attachments

  • 100_2101.JPG
    100_2101.JPG
    47.6 KB · Views: 305
Haal jy nou die wind uit my seille,ek het my baby laas jaar verkoop en n legend gekoop.Hell ek mis my ou bakkie.Sal uitkyk of ek die bakkie sien.Sy lyk nog mooi man,ek het myne op 362 000km verkoop aan iemand wat saam my werk en hy se die bakkie loop nog n koekhou.
 

@Last

Member
Ja-nee, hulle is kanniedoods, myne het nou 382 000km op, laat die enjin doen want hy gebruik nou bietjie olie. Myns insiens is dit die lekkerste bakkie ooit, veral as dit by visvang en offroad kom.
 

Attachments

  • 100_1852.JPG
    100_1852.JPG
    42.4 KB · Views: 279

mouse001

Senior Member
I also have one of these bulletproof bakkies hope i never have tyo sell these are real battle axe's never had a days trouble yet mine's a 1993 model.awesome stuff.
 

@Last

Member
Het Sondag oggend toe die boot by Nigel dam ingesit en oorgeslaap. Het darem 'n karpie van so 2,5kg gevang, toe ons gister uit is het die wind begin waai en dit het koud geword, dink dit is waarom ek net een byt gekry het, die somer moet nou kom!
 

jozi s

New member
Hi, asb ekt was al op twee geleenthede by Nigal dam en het niks gevang of eens 'n byt gekry nie, als ook probeer, verskillende metodes maar niks. Gee asb raad.
 

@Last

Member
Floatie met degie backing en supercast plain voerbol met 'n strepie fx op die bol. As dit koud is sit ek Dynamite by en as dit warm is Oxblood, werk nog elke keer. Die vis is ook maar op verskillende dieptes so jy moet maar aanpas. Het al karpe van oor die 10kg merk gesien uitkom!
 
Top