Nice little cobbie.

Tarikisan

Sealiner
stinkmossel wrote:
Aan, Tarikisan, hy gaan more. Aand sy eie kabeljou kry...beslis.
OK so dis nee:fbash


Stinky it's dangerous to go out at night alone, even with a big guy like Skurf, but I will protect you guys.
Just PM me a time and location in False bay and I'll be there for you. Never fear.
 

BigBen

Sealiner
Mooi Kobus daar Rean....Daai plekkie is ma net spesiaal nê....(OUMANSGAT)

@ Skurf....Jarre hoeveel lesse gan daai spots jou nog leer?

lekke kameraderie daar Skurf.....
 

boepens

Sealiner
Mooi cobbie stinkie.

Eks jammer sal nie sommer met jou gaan hengel nie. Nee wat netnou moet ek my ribbes stukkent duik of iets :fbash:fbash:fbash
 

stinkmossel

Sealiner
He he he, the more the merrier T, maar nie meer as 2 nie... Boeps, anytime man! Ons sal mooi na jou kyk...OB"S help vir alles...
 
Top