Unbelievable......310 posts en daar change julle die venue alweer. Ek sit maar met my popcorn en slush-puppy en kyk. Dis nou wel eers in Junie so daar is genoeg tyd wat nie vermors word nie.
Aqua Via is 'n great venue. Het my PB daar gevang jare terug (nie monster nie, so ek hou die gewig vir myself en nabye familie). Maar dis nie groter as die 7kg wat Carp1 gaan vang nie. Maar teen daai tyd sit ek al hopelik in Mosselbaai en braai 'n galjoen oor die kole.:woohoo
as ek nog plaaslik gaan wees, sal ek vir die dag deurkom met 'n slukkie OBS onder die linker arm. styw::::slo:

op: