Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

SHINO

Senior Member
Votes for June Social(put you names under the name of the venue):

Harties

Unlimited

gerard10

Bruggie

CARP1

Shino



Vaaldam

wykie
 

Naruto

Sealiner
ek gaan jul dan eers daai saterdag join. Waar by harties gaan ons en wie gaan die mense daar kontak om reelings te tref? Wat gaan die kostes wees ens? En is kanos welkom daar?
 

Unlimited

Sealiner
Sal al daai goed seker maar nader aan die datum moet reel, kanos is welkom. Kostes sal ek vannaand in die oewerhengelaar kyk. Ek shot gun die baber sloep na die linkerkant...
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek sal die Harties trip 'n skiep moet gee, ek ry die volgende naweek See toe vir 2 weke, met petrol en alles wat op is gaan ek dit nie kan bybring nie.

Ek sal wel die Vaal trippie probeer maak wat dan later gehou gaan word.:ifishin
 

Schobies

New member
Hey guys - new to the forum but count me and the boykie (12) in. Trying to get back into the bank angling scene after 25 years and battling but learning very fast. Just hope a venue that I can reach with the Honda Jazz will be chosen. Very keen to learn and meet all the regular contributors - you all sound so professional.
 

Naruto

Sealiner
welcome to sealine! So far it will be the long weekend of 16 to 19 june at harties (not sure which venue yet).
 

Brakkanjan

Senior Member
Naruto dankie vir die uitnodiging, ek sal weer terugkom na jou toe, moet net eers die dagboek gaan loer ;) Ek waardeer opreg!:SSS
 
Top