Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Naruto

Sealiner
As ek reg onthou was dit minder as by koppies per kar toe ons Desember daar was. Daar is toilette en storte, maar nie warm water nie. Maar by Oranjeville kan mens gaan stort. Dis so 5km van daar af. Vir die wat braaf is kan jul n koue stort vang. Lol!
 

Grootseun

New member
Wat kos koppies deesdae?


Dit hang natuurlik van verskeie faktore af, naamlik is dit van goeie geglasuurde chinese porselein vervaardig of is dit eenvoudige herwinde glas koppies. Ook belangrik dat in aggeneem word dat die pierings normaalweg die helfe van die koste van die koppies uitmaak!

::S Sorry Koppies dam se kostes sal jy by Bruggie of Naruto kan kry
 

Brakkanjan

Senior Member
Naruto, kan jy nie dalk met daai kaartprogram vir ons kyk hoe lyk Kruger Plaas se kontoere nie? Sorry as ek jou op die spot sit, maar jy weet hoe werk hierdie dinge.

Sal daardie aanwysings wat ek jou gegee het voldoende wees?:ifishin

Unlimited, dink ons het R90,00 betaal om oor te slaap by Koppies (As ek reg onthou)
 

Waldok

Senior Member
Nee kerels. Vyf pages lank hierdie thread al en julle het nog nie tot n punt gekom nie? Julle is erger as vrouens !! Julle kan nie eers n suipery in n brouery organise nie !!
:lol:1::S

Anyway, alle grappies op n stokkie. Besluit, en ek sal by julle inval.
 

CARP1

Sealiner
Lmga!! Skerp gewees,Grootseun.Persoonlik reken ek ons sal beter doen by Harties,maar ons sal ook vis kry by Vaaldam.Ek stem met Bruggie vir n 4 dag trip.n Naweek is net te kort vir die winter.Dit gee ons 16 tot 19 Junie of 6 tot 9 Augustus.Eks fine met enigeen.
 

Naruto

Sealiner
Ek dink dis dalk n beter idee as jy die winkels kontak ivm die prys van koppie en pierings...
 

Bruggie

Sealiner
Nee glad nie, jy betaal R90 per nag en dit is al. Die oewer is groot en oorgenoeg spasie vir almal.Maar toe ons nou daar was met die social toe sê JJ van Koppies dat hulle die oewer waar ons gesit het gaan toemaak na die Paasnaweek. Blykbaar betaal die goewerment hulle nie al vir twee jaar nie.

Maar die Natuur resevaat sal nog oop wees en hulle vra ook R90. JJ - 0567772034. Bel hom net voor jy wil gaan en bevestig net.
 
Top