Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Naruto

Sealiner
Ardenza/Moolmans
Kruger
Harties(which venues would work?) (Meerhof)
Donaldson (is it an option?) http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=9442&forum_id=31
Kollege Plaas
Erasmus/Rooiwalle (Left or right of the trees?)
Fish Omania Bronkies

Waar is Fish O Mania presies?
 

Naruto

Sealiner
I see Donaldson is a bit expensive. Is it R90 per day per angler? And how safe is it there. And how big is the fish at the top lake as the bottom lake is only for members?
 

pumamangp

Senior Member
the prices always seem to change, but im sure if you book a few stands oom louwrence will give you a better price.

the top lake is members only and has monster fish in it. gary from top lake takes most of the fish under 11kg and puts them into bottom lake.

bottom lake is a public dam and has nice fish in it, mostly upper 10kg fish
 

Bruggie

Sealiner
Wel as die Donderdag n vakansie dag is kan ons die Vrydag verlof in sit en dan vir n lekker 4 dae sessie gaan!!!
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het gaan kyk in een van my ou Oewerhengelaars:

  1. Vanaf Oranjeville ry oor die Staalbrug in die rigting van Jim Fouche. [/*]
  2. Na ongeveer 1 km vanaf die brug draai regs met die grondpad by die bordjie wat pad nr. T748 aandui. [/*]
  3. Hou links en ry ongeveer 6 KM met die grondpad aan tot waar die pad 'n skerp draai na links maak. [/*]
  4. Aan die regterkant op die draai is daar 'n hek - gaan in by die hek en volg die grondpad al langs die oewer af tot by die volgende hek. [/*]
  5. Gaan in by die hek en ry teen die lyndraad af tot by die water.[/*]
Die manne het gehengel op die gedeelte van die oewer oorkant tago. Ek sien die lengte van die oewer is ongeveer 7 km

Naruto hoop dit kan dalk help.
 

Naruto

Sealiner
Die datum is nog nie vas nie. Ek het so pas onthou dis my suster se verjaarsdag daai vrydag...oeps... Sy gaan my skiet as ek nie da is nie. Maar dalk is dit n goeie ding as ek eers die saterdag kom, want dis mos altyd die manne wat laat is wat die grootste vis vang...lol
 

Naruto

Sealiner
Die datum is nog nie vas nie. Ek het so pas onthou dis my suster se verjaarsdag daai vrydag...oeps... Sy gaan my skiet as ek nie da is nie. Maar dalk is dit n goeie ding as ek eers die saterdag kom, want dis mos altyd die manne wat laat is wat die grootste vis vang...lol
 

Naruto

Sealiner
Ardenza/Moolmans
Kruger
Harties(which venues would work?) (Meerhof)
Donaldson (is it an option?) http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=9442&forum_id=31
Kollege Plaas
Erasmus/Rooiwalle (Left or right of the trees?)
Fish Omania Bronkies
 

Unlimited

Sealiner
Ek hou ook die thread mooi  dop... Weet self nie waar kruger se plaas is nie... maar die diep water "excite" my... Harties se oewers is maar klein, meerhof sal ons nie kan boek nie, oberon is bietjie begroei en de rust is nie juis veilig nie... maar ek reken die vanagste sal beter wees as by vaaldam.
 

Naruto

Sealiner
Ons moet net die strukture gaan soek dan sal ond die groot vis ook kry. Vaaldam het groot vis. Meeste van ons kan net nie so ver gooi nie hahaha!

Ek gaan solank n vote insit vir Ardenza. Daar sal genoeg plek wees vir almal en die dieper water is so 200-250m ver.Dis naby genoeg aan oranjeville vir voorraad en ek glo dis n venue wat nie almal op sealine al by gevang het het nie.

Ek gaan kyk na nog datums.
 
Top