Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Naruto

Sealiner
Vir my en my gesin van 6...haha! Grap net. Ek wou nog altyd gaan kyk het hoe lyk Aqua Via. n Paar manne het al lekker vis daar gevang as ek so na die reports kyk.
 

CARP1

Sealiner
Right,so tot dusver is dit ek,Brug en Gerard wat defnitief in is?Kom boys,moenie bang wees vir die koue nie.Dit gaan n great trip wees.
 
Unbelievable......310 posts en daar change julle die venue alweer. Ek sit maar met my popcorn en slush-puppy en kyk. Dis nou wel eers in Junie so daar is genoeg tyd wat nie vermors word nie.
Aqua Via is 'n great venue. Het my PB daar gevang jare terug (nie monster nie, so ek hou die gewig vir myself en nabye familie). Maar dis nie groter as die 7kg wat Carp1 gaan vang nie. Maar teen daai tyd sit ek al hopelik in Mosselbaai en braai 'n galjoen oor die kole.:woohoo
as ek nog plaaslik gaan wees, sal ek vir die dag deurkom met 'n slukkie OBS onder die linker arm. styw::::slo::pop:
 

CARP1

Sealiner
Eks sommer hartseer dat jy weggaan,Sharkie,maar verstaan.Solank jy weet dat ek jou een keer n jaar in die Blou Bul pub kry vir drinks.Jy sal my amptelike verskoning word om van skoonma af weg te kom.
 
Gaan skyt Gideon!:) Ek gaan nie met n (hout)kierie strand tpoe gaan nie. Maar waar is die Blou Bul bar?!?! In Mosselbaai?! Sal my Shark trui aantrek vir daai bar:)
Naruto, jip ek gaan verhuis Mosselbaai toe. Gaan nog steeds die varswater ding doen maar defnitief die see hengel verder ontwikkel. Daar is niks op Sealine m.b.t. varswater nie, so ek sal kyk of ek die Suid Kaap op die "Sealine-map" kan sit
 
Top