Newest dip you have tried ?

Enigma

Moderator
Show Dem from Champion

I showed you guys at the league on Sat the Juniors won convincingly with it and Martin and I took our Zone with it

Smitty won the Mpu masters trials at Cilliers with it....
 

Brakkanjan

Senior Member
Waldok, Almond Supreme is versker een van my beste 3 dips! Ek sal nie die dam of rivier aanvat sonder hom nie. 'n geur waarmee ek seker my hele lewe nog net een vis gevang het is Anniseed en my pa glo weer vas in daardie dip.

Hi there Enigma, floats from MG baits I like to use with a worm or dough is the Monster Carp. TCP but Sweet. I saw on the bottle it says TCP and Fruity flavour.

I dropped one in the water and what a red cloud that little thing creates. I fish this float very often and it always gives fish.

One of my favourite combo's these days: Banjo / TCP.

If my TCP 50ml dip is finished - will def get this one in a 50ml dip for the box

 
 

Waldok

Senior Member
Watse basis het Show dem? Herinner my aan daai stupid advertensie, dink dis MTN..."Show dem pa show dem.."

n Ander dip wat lank in my kas was wat ek nou eers onlangs gereeld begin gebruik het, is Peach Perfection van Trucella. Hy maak nice groen in die water, en hy ruik te lekker.
 

Naruto

Sealiner
Peach is altyd n goeie dip ook om te gebruik. Het altyd een of ander vorm van peach in my kas. PFX en nou Muddy Red. En mens kan maar n paar kombo met hom probeer.
 

Naruto

Sealiner
Ek moet eerlik wees, dis baie selde dat ek die peach nodig het. Huidige kombos werk gewoonlik vir my. Baie keer is dit meer die kleur van die floatie as die geur van die dip wat die vis kry vir my die laaste jaar of so. Dis een van die redes hoekom ek baie afgeskaal op my dips.
 

Naruto

Sealiner
Okay, hier is my lys:
Trucella plain white soft. Baie klein floatie wat lank kan le sonder om af te kom.
Stevenson plain Red floatie.
Enige raptor floats wat ek kan kry. Ek geur hul gewoonlik self.
Plain Yellow.
Plain White.
Dan het ek om eerlik te wees te veel gegeurde floats om op te noem.
 

Waldok

Senior Member
Ek het net 4 verskillende floats in my kas. Wil nog een kry, dan is dit dit. Heel waarskynlik n plain rooie. Ek het plain wit en geel, Banjo en Bunspice 32. Hengel nie baie met die banjo nie. Baie ouens se hulle hengel met die banjo een, as gevolg van die kleur. Hy lyk vir my maar dieselfde as n plain geel float!!
Is die sagter floats nie swaarder as n gewone plain float nie?
 

atish.rowjee

Senior Member
Juana by supercast is another one I use. Mix this with a bit of garlic on the ball and plain white floaties on the hooks. It works like a charm. :)
 

Naruto

Sealiner
Waldok wrote:
Ek het net 4 verskillende floats in my kas. Wil nog een kry, dan is dit dit. Heel waarskynlik n plain rooie. Ek het plain wit en geel, Banjo en Bunspice 32. Hengel nie baie met die banjo nie. Baie ouens se hulle hengel met die banjo een, as gevolg van die kleur. Hy lyk vir my maar dieselfde as n plain geel float!!
Is die sagter floats nie swaarder as n gewone plain float nie?
Bunspice is ook een van my gunsteling floaties. Banjo werk nou weer baie min vir my.
 

Waldok

Senior Member
n Heuning floatie so nou en dan is ook nie te versmaai nie. Ek het al sukses met dit gehad. Maar op die ou einde van die dag, MOET n ou altyd die basics in gedagte hou, en van daar af begin hengel.
 

Brakkanjan

Senior Member
botteltjies met pienk stickers:

  1. Plain harde Floats[/*]
  2. Juana Floats[/*]
  3. Rooi Banjo Floats[/*]
  4. Garlic Floats[/*]
  5. Monster carp Floats[/*]
  6. Almond Mallows[/*]
  7. Supercast Custard Backing
[/*]
50 ml dips:

  1. Red X-Factor[/*]
  2. Dynamite[/*]
  3. Bunspice 32[/*]
  4. Stattafords[/*]
  5. Legend[/*]
  6. Bannana Flouro[/*]
  7. TCP Green[/*]
  8. Pink Sweets[/*]
  9. Devils Fork[/*]
  10. Has Been[/*]
  11. Red Anniseed[/*]
  12. Looti[/*]
  13. Perdeby[/*]
  14. Vaaldam Mix
[/*]
Ek pak net die Almond Spray ekstra in. Kerels as ek nie 'n vis met hierdie klein bitjie geure kry nie, glo ek niks anders gaan werk nie.

My botteltjie Almond mielies gaan ook altyd saam ;)

 
 

Brakkanjan

Senior Member
Plat botteltjies:

  1. Plain Stevenson Harde geel Floats[/*]
  2. Juana Floats[/*]
  3. Red Banjo Floats[/*]
  4. Garlic Floats[/*]
  5. Monster Carp Floats (TCP Fruitty)[/*]
  6. Almond Mallows[/*]
  7. Supercast Custard Backing
[/*]
50 Ml Dips:

  1. Red X-Factor[/*]
  2. Dynamite[/*]
  3. Bunspice 32[/*]
  4. Stuttaford Original[/*]
  5. Legend[/*]
  6. Bannana Flouro[/*]
  7. TCP Flouro[/*]
  8. Pink Sweets[/*]
  9. Devils Fork[/*]
  10. Has Been[/*]
  11. Ox Blood[/*]
  12. Red Anniseed[/*]
  13. Looti[/*]
  14. Perdeby[/*]
  15. Vaaldam Mix
[/*]
As hierdie geure nie gaan produce nie, gaan niks! Ek dra ook nie meer die groot kas nie = gebruik battle box :kaykak

Ek pak ekstra my Almond Supreme Spray en my Almond Pitte ;)

 
 

Attachments

  • S5002622.JPG
    S5002622.JPG
    62.4 KB · Views: 65
Top