Newbie

Marrio

New member
Hallo aan almal hier by Sealine.
Ek is nuut hier by julle en wil myself net voorstel.

Groete
Marrio Viljoen
 

LeonK

Member
daarshy marrio, welkom hier sakkie

jy sal dit rerig geniet hier en die site is baie nice uitgele met baie dinge om in te gaan rondkrap..LOL

enjoy:ifishin
 
Top