newbie

jis klaasman.luister mar net soms infected mushroom se musiek en toe kon ek nie an n naam dink nie haha. geen fout oor di hi jack nie. is koper oom boetie agenbach?

KLAASMAN wrote:
Glad nie n lekker plek om jou diensplig te doen nie.Ek trek enige dag Namakwaland toe.Dan is ek nader aan die Weskus ook.
Wanneer is jy weer in Henties?

Ek dink ek hijack die ou se post nou.Sorry InfectedMushroom. By the way where did you get that name from if it's not to personal?
 

Koper

Senior Member
Nee glad nie, ken vir Oom Boetie goed, as alles volgens plan verloop gaan ons aanstaande Maart saam Henties toe.
 

Koper

Senior Member
Manne wat gereeld deur Springbok ry noorde toe, Oom Boetie is die eienaar van die eerste Shell garage aan jou regterkant soos jy die dorp inkom, almal spot hom met die duurste petrol in die land, maar dit geld maar vir die hele Springbok!
 
Jis musroom!Van my kant af :welcomesea:

Eks ook van springbok af!Kyk as jy nie op die forum iets kan leer nie dan sluk ek al my mustad 11/0 kendal rounds!Jy moet net nie skaam wees nie!Vra as jy iets wil weet dis n klomp gawe ouens en vrouens hulle help graag!

Groete Armand
 
Top