katvisbaber
Member
Ek het hierdie baber laasweek in die oranje rivier gevang op die 50lbs lynklas wat 33.5lbs was en my baber het 40.19lbs geweeg
lengte 141cmÂ
tans besig met papierwerk en ek hoop IGFA sal dit goedkeur as nuwe Wereld Rekord
Rob wat die verspreider van TEAM CATFISH is in Durban het aan my n klompie CATFISH produkte gegee om te toets en dis die resultate en my eerste probeerslag kry ek n lynklas rekord
Ek het die hoeke wat Super J is en die catfish swiwel met rubber stopper gebruik. Dit werk uitstekend en ek kan dit aanbeveel aan almal. Die rooi spray is ook n wenner.
my gerei was Shimano bootstok, Shimano penn katrol en ek het met Perline original vislyn gehengel(baie sterk lyn wat die rotse en boomstompe se punch kan vat)Â
die aas was n hele moddervis bietjie pap geslaan sodat die reuk kan versprei en stukkies vis ook deur die water weggevoer word. Ek gebruik gewoontlik hele karp of dan moddervis wat my gunsteling is.  Â

Uitstekend en baie geluk, 'n vangs om op trots te wees.
Plaas asb 'n foto van die super J hoeke wat jy noem