Spiderman is Qautro en Hasbeen gemeng
Black widow is Karamel en Duiwelsdrek gemeng
Fire and ice is spirits en Duiwelsdrek gemeng.
Ja nee hulle website is nog nooit ge update nie.Dink die site is so net oor die 2jaar oud en nog geen verandering nie.SWAK!