New ski

Malboer

New member
So at long last got a little break from work to go and test out my new ski.

After the whole ceromony before launching a new boat i got on the water and had a easy launch through the surf. went for a paddle in high winds and pulling some lures and managed to get this beauty of a dorado. King neptune must have been pleased as i have now launched 3 times and got some fish with every launch. hope this keeps up over new years break.

Regards
Malboer
 

Attachments

  • IMG_1508.JPG
    IMG_1508.JPG
    51.2 KB · Views: 373

StuckOnDaRocks

Senior Member
Sorry...I see you are at Techo. Awesome....I can't wait for March. We going to smash them together.

Awesome new ski. Are you stoked?
 

Malboer

New member
Hi Boet yes very happy with the performance. did a 15km paddle sunday morning before Leaving and would have caried on if time allowed. still geting used to the stabillity but that will soon be a thing of the past.

Yes im waiting for you. March is agreat time of thhe year to come to Moz
 

GT Fisher

Member
Hi Herkie

Great om die nuwe ski te sien, hel ek is nou jaloers, hoe vergelyk sy stability met die ou ski sin? beter, vinniger?
 

Malboer

New member
Hi Gert

Kom julle hierdie jaar weer vir ons kuier. Stabiliteit is iets om aan gewoond te raak. dit voel heeltyd of jy gaan omval maar die sekondere stabiliteit is fantasties en jy raak sommer gou daaraan gewoond. Die outjie is gebou vir ons groter manne. en is die mees stabiel van die pro fisha reeks. Die ou pinnacle is verseker nogsteeds die mees stabiele ski wat ek nog ooit geroei het en sal hom nog steeds aanbeveel vir enige iemand. ek het net gesoek na bietjie meer performance en die outjie gee dit vir my. sleep twee rapalas met gemak en kan lang afstande doen.

Hoop jy is al uit daai koue plek uit.
Groete
Hercu
 

GT Fisher

Member
Hi Tjomma

Ja, eks terug uit Swede uit en ja dit is moer koud da, maar gaan alweer September soontoe, maar hierdie keer gaan ek darem bietjie jag ook daar nie net werk nie.


Ek will baie graag die jaar kom kuier maar dinge gaan rof besig hier en ek kyk om nou dalk in Maart n Fisha 500 te koop, maar ek sal jou laat weet hoe dinge gaan, want die jaar wil ek plaaslik jag ook. Laas jaar was so besig dat ek self net een keer gaan jag het op n trip wat ek saam genooi was, dit was net te droog hier laas jaar en die please het maar min laat jag. Maar se vir oubaas Hercu ekt nie vergeet van sy rooibok nie.

Maar terug by die visvang, die stokke, reels vir die stand en boot is reg, die tackle is genoeg so ek juk nou behoorlik vir n goeie visvang trip.

Stuur groete daardie kant.

GT
 
Top