New PB

MarvelousMark

Senior Member
Here is my new pb caught on two tjop tjop competition floaties and swd backing at Aqua Via two day's ago, on a No. 3 Daiichi hook. Yes please...!

I will do a full report under the fishing reports section, so you can read more about it there..!

My end tackle consisted of size 12 swivel connected to a 17.8lb bom and sinker link connected to size 16 barrel swivel with 12lb flouro carbon hook link connected to a No Daiichi hook. As seen here..!
 

Attachments

  • DSC01923.JPG
    DSC01923.JPG
    13.3 KB · Views: 169

Skuimkop

Sealiner
Well done Mark dit wil nou vir jou gedoen wees. Maar aai daai moes nou vir jou 'n lekker fight gewees het.
 

MarvelousMark

Senior Member
Baie dankie Skuimkop,en veels geluk met joune ook daai is no rerig a monster as ek nog ooit een gesien het, die geveg het omtrent so fyf en twintig minute gedeur.

Maar vat ek nie in my kop kan kry nie, is dat ek en my maat a ander drie stokke in die water gehaad het met so a 2kg, a 1kg carpkop en a grassie kop van so ongeveer 800grm op ingehaad het.

Varmeer my maat Johan, maar net a 9kg baber gevang het, en vat vir so amper twee dae daar gele het..:rasta. Go figure..!

Groete Mark.
 

Basspro

Senior Member
Nice fish - mmmmmmm a fight from one of those is always welcome !!!!! maak my lus ...... nou waar in die vrieskas is my day old chicks en platties ??
 

Skuimkop

Sealiner
Gevriesde Platties in die vrieskas. - Klink baie bekend. hahaha

Marc persoonlik dink ek jy het dalk baie meer pret gehad om die outjie te land as ek met myne want ons het met die 'groot guns' (gear) gevang. Ek is ook al voorheen amper flenters geboks deur 'n baber wat my klein Karp stokkie opgetel het en ek onthou daai fight asof dit gister was. Sies maar dit was nou vir jou lekker gewees. hehehe

Ps: Dankie Marc en Bruggie.
 
Top