New Members

RINEX

Sealiner
BA wrote:
Hoe werk hierdie klub? Dit klink lekker. Ek's ook nog aan die leer kant van visvang. Moet nog baie ondervinding opdoen.
. Gaan na die Sealine Home page,scroll af tot op die Sub forum SSEC:WC,daar sal jy alle inligting kry ivm die klub. Ons volgende mini-kliniek gaan ons die maak van knope behandel.
 
Strepie

Sealiner
rinex wrote:

Hy is in die sub forum LOL. PM vir Kaspaas vir die nodige detail en lees dan ook by die sticky posts.
 
Top