need tips please

johan maritz

New member
wil weet wat gaan werk by roodeplaatdam nature resurve.ons gaan die naweek van die 11de feb.watse aas werk vir karp en groot karpe ook en vir barber.:wfish
 

Pdoooubleu

New member
Enige iets met baie floro werk goed,vir die groter karpe moet jy bietjie dieper hengel met n degie e enige floatie.amper enige vrugte geure werk altyd en as die wind waai kan jy sterker geure gebruik. Die groter vis byt ook meestal ini aand as dit bietjie stiller raak.

Vir baber vat kruper viskoppe,dit werk vrek goed
 
Top