FrancoisJhb
New member
Dit is op n private plaas, maar ditnword uitgehuur aan publiek, maar ek glo nie hulle adverteer nie. Dit is meer 'n word of mouth tipe organisasie. Dit is baie mooi ingerig. Daar is hope slaap plek. Elke oggend kom maak die werkers skoon en daar is als wat mens nodig het in n kombuis en slaapplek.
Hulle is net baie ver vooruit al bespreek. My vriend het hierdie naweek al laasjaar bespreek.
Ek sal enige dag terug gaan soontoe as ek die geleentheid kry
Hulle is net baie ver vooruit al bespreek. My vriend het hierdie naweek al laasjaar bespreek.
Ek sal enige dag terug gaan soontoe as ek die geleentheid kry