Need a fishing spot please

Mapoepaan

New member
Hi guys i need some help in finding a decent fishing spot for me and my family . All i need is a quite place without any loud music , drunk guys and if possible safe .We only catch and release as i have seen enough killing of fish to last me a few lifetimes and just want to relax and enjoy a quite time with my family .Any help will be greatly appreciated willing to pay more for the pleasure of privacy !And if possible within a 150 km radius of the vaal triangle .
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Dimalachite Parys baie lekker. Diep rivier water en daar word gereeld karps van +- 8 kg en meer gevang. Stand 4,5,6 is vir my die lekkerste. Skoon oewer met krag http://www.dimalachite.co.za/
 

Mapoepaan

New member
Dankie ek was een keer al daar oor n paasnaweek lekker plek net baie mense gewees .Het maar gehoop daar is meer private plekke waar dit stil is .Mount Zion is ook n lekker plek en daar is mooi geelvis en babers maar min plek om te vang so dit raak gou n probleem en die manne wil boks na n paar verversings .:fbash
 
Top