Ons was Saterdag by die National Boat show by die Coca-Cola Dome gewees. Hulle het verskillende Workshops aangebied soos volg:
1. Speciman Angling
* Gilbert Foxcroft
* Pieter Nieman
2. Bank Angling
* Jumbo Willemse
* Fanie De Jong
* Lappies Labuschagne
Daar was ook Rock & Surf, Deep See, en Bass Pro's Daar wat hul Workshops aangebied het.
Hulle het so n klein dammetjie daar gehad met Trout in. As jy n vis vang, het jy n prys gewen. So ook was daar casting comps gewees, wat ek ongelukkig gemis het.
Carp1 kon my join vir die workshop ment die Bank Angling manne. WAT N KLOMP NICE OUENS IS HULLE NOU NIE!!!!Hulle het by die basics begin en so aan beweeg en ons alles verduidelik van Jou lyn tot waar jy jou aas aan die hoek sit ens.( te veel om hier te noem. )
Ons het so lekker met Jumbo hulle gesit en gesêls en vra gevra, dat die organiseerders ons moet kom aan jaag en sê ons is al klaar oor die tyd wat ge-alokeer was.
Het baie geleer in n baie kort tydperk en sal enige iets bywoon wat die ouens aanbied!
Baie dankie aan hulle vir n skitterende dag!
Bruggie