Hi almal die vis gogo het my gepik.. Ek is opsoek na nice veneus om 'n dag tripie van temaak om gauteng, of vrydag aand en saterdag heeldag tripies. Eks nie 'n pro nie maar geniet die chalenge, ek hou mar van gewone hengel of soos julle se convetionele hengelaar LOL dis soo groot woord wetie eers hoe om dit te spel nie.... So jaa ek sal enige raad wardeur thanx...
