namibia walvisbaai

Hi

Ek gaan die einde van die maand walvis en terrace toe. kan jy vir my die ou se nommer gee, sal hom graag wil gebruik terwyl ek in walvis bay is.

Groete
Stephan
 
Top