&n

Skuimkop

Sealiner
Eish maar as 'n man mos baie geduld het en baie tyd op hande het kan jy daai 'slices' mos sny in die vorm van 'n platanna of kuiken. Dit sal dan mos eers dodelik wees.
 

Pipeman

Senior Member
Dink dit sal perfek werk met die "buddy casting tegniek" en die roepstok metode! Sal 'n lekker klap geluid maak.
 

basslover

Senior Member
Nice post kitefisher, will defo try it.
So this is more a sight fishing lure, will work great in spawn time then!!!
saves me from buying platties...
 

kitefisher

Sealiner
@Vleipadda,ek weet Sika is n baie goeie produk ,maar die babers weet nie veel van ISO 90001 af nie,seker Sika sal goed werk.

@Skuimkop,dis nes Deon daar sê,shape tel nie punte met 'impulse-strikes' nie,die groter silhouet van die ronde of ovaal shapes mag dalk in gekleurde water n minimale rol speel.

@Pipeman,Buddy-casting is n 'underrated''tegniek,probeer hulle gerus daarvoor en laat ons weet.

@Basslover,Spawning, and early morning( poet,nogals),jokes aside ,spawning has its fair share of impulse strikes when the ones ''falling of the nest'' gets agitated and strike aggresively at anything ploncing in their immediate vicinity.

@Lunker,and Droomvanger ,thank you,remember this al started a bit tongue in cheek,but experimenting is always a good thing.

@Dirty Harry,Just dont let it become a costly excercise by buying the product,pretty sure all Windscreen fitment centres will have a few odd tubes of allready hardened Silicone/beta-seal/Sika,lying around.

Cheers
 

kitefisher

Sealiner
Good luck Harry,white will definately work,Ryan has posted pics of his white ''ploncers'' some time ago,and Deon(DWB) has rightly mentioned before that 'bird-droppings'' are 'whiteish'' anyway.

:wfishCome on summer.
 

kitefisher

Sealiner
Naruto wrote:

@Naruto

Was daai ''bump'' nou nodig,lol ,::S,,asseblief ek moet net weer herhaal soos in die begin van hierdie topic,dat dit heeltemal tong in die kies is.Die idee daaragter was net om te wys dat babers soms nie erg finnicky is wanneer dit by aanbieding en tipe lure kom nie,veral nie tydens impulse strikes nie.Maar vang op n slice die kan defnitief gedoen word.

Fase twee is om die ''SLICES'' te gebruik met n weedless ''assist''-tipe hoek aan(nog n eerste) en dit dan te gebruik wanneer geklop word vir die babers. Die term daarvoor is n absolute neulogisme en staan nog nie opgeteken nie, maar gaan heelwaarskynlik heet , '''SLOW-MOTION-VERTICAL-JIGGING ''' ,

Die afkorting is dan heel gepas  ""SLOMOVEJI"".As iemand jou dus gewaar terwyl jy dit doen en vir jou vra wat doen jy,antwoord jy net eenvoudig hard-op''SLOMOVEJI",hulle sal of dink jy's gesuip, of dink jy's n Russiese toeris, en jou sodoende in vrede alleen laat.

 

  Vertical jigging is die flavour op almal se lippe deesdae ,en sodoende hoef ons baber-hengelaars met bote of kano's nie terugtestaan nie.Gelukkig het jy ook nie n Shimano Stella 10 000-RAND nodig hiervoor nie,en omdat jy dit in SLO-MO gaan doen sal die lyn ook nie om die tip-ogie haak nie.So hopelik werk jou gewone boot stokkie 100%

Fotos volg sodra intensiewe toetse afgehandel is.:fbash
 

kitefisher

Sealiner
Ryan wrote:
Mana oom allen - Are you the proud owner of a Zim Ranger yet?
Oom se :fbash,  yes Ryan thanks for all the advice re the Ranger,My wife doesn't know yet,she thinks I 'm having the old ''Flatdeck-barbel-hunter''painted from blue to red,I'll give it another week and take it home under the cover of darkness .Apparently if you use the right primer before painting, it also turns a 40hp Yammie into a 90hp Mercury ,tee hee,cant wait for the paint to dry.
 

Fanie

Sealiner
As ek 'n moersleutel in die werke kan gooi -

Dit is 'n goeie ding om sagter media te gebruik om die kunsaas se lyf van te maak. Dit maak dat wanneer die baber die kunsaas byt dit meer 'eg' voel as 'n klip harde ding bv veselglas of selfs hout en plastiek. Dieselfde baber sal dus weer vir dieselfde kunsaas gaan as hy die eerste keer gemis het om hom te vang. 'n Harde ding wat hy voel sal hom afskrik en dalk geen tweede kans nie.

Die volgende ding om na te kyk is hoe vinnig sak die kunsaas in die water - hier hang dit af van die babers en hoe aktief en agressief hulle is. As hulle warm is kom hulle vinnig oppervlak toe en as hulle traag is is hulle geneig om dieper af te wil bly. Jy wil iets he wat amper neutraal dryf vir warm babers en iets wat sink as hulle traag is.

Die volgende is wat se geluid maak die kunsaas op die oppervlak as hy val - geen geluid geen aantrekking en sekere plons of val geluide klink anders en dit maak die babers opgewonde - of nie.

Kleur speel nie 'n baie groot rol nie aangesien meeste babers byna die kunsaas blindelings probeer vang. Daar is wel uitsonderings bv as die water baie skoon is en die kleur is onnatuurlik an jy sleep die kunsaas dat die baber nie die snaakse kleur sien as iets eetbaar nie.

Reuk is belangrik. As jy die bos vars hoendervere aan die hoek se skag vas gedraai het dan los die baber nie die nat hoender reuk in die water uit nie - hy WIL daai hoe-ner vat, en dis nie fliek toe nie.

Thanks guys,as you can tell from the vein of the post,it was very tongue in cheek. The actual message here ,is that, like in many other facets of angling,nothing is cast in stone,there is always room for thinking "outside the box". This wonderful game of fishing keeps getting re-invented again and again,and again.

In this case it's not cast in stone but in silicone LOL.

Nou net om die ongelowige Thomasse verder te verwar, ek het al babers gevang met net die kaal hoek en met 'n loodjie aan. Die loodjie is maar net nodig on die hoek darrem uit te kan gooi. Babers sal enige iets vat - al maak jy die kunsaas in die vorm van 'n tandeborsel sal dit geen verskil maak nie.

Meeste kunsase word gemaak om eerstens die hengelaar te vang, an as 'n bonus vang hulle bietjie vis ook :-D Julle sal dit nie glo nie maar babers is heeltemal emosioneel afgestomp, hulle voel geen sweempie van spyt as hulle iets in die water vang en opvreet nie, ongeag hoe die prooi lyk. Die voorkoms van die hunsaas is wel belangrik om die hengelaar (met emosie) te vang met mooi kleure en 'n vis of gogga vorm :-D
 
Top