'n Kruis tussen

Mouldz

Sealiner
Fanie wrote:
Wat noem mens 'n kruis tussen julius delema en spiderman ?

Nee man jy beledig nou die arme bobbejaan

 

 

 

 

'n bobbejaan spinnekop
:fbash



Nee man jy beledig nou die arme bobbejaan
 

Fanie

Sealiner
Die ouens wat SMSe van die DA af gekry het is gelukkig -

Ek hoor die ANC stuur 'please call me's uit...
 

Fanie

Sealiner
Sneewitjie, Arnold Swcharzenegger en Osama bin Laden gesels een middag.

Sneewitjie sê: "Ek is sekerlik die mooiste vrou in die wêreld, maar hoe sal ek verseker weet?"

Swcharzenegger sê: "Ek is sekerlik die aantreklikste man in die wêreld, maar hoe sal ek verseker weet?"

Osama sug en sê: "En ek is sekerlik die mees gehate mens in die wêreld, maar hoe sal ek ooit verseker weet?"

"Ek het 'n plan," sê Sneewitjie. "Kom ons gaan vra die Wyse Man."

So sit die drie af na die plaaslike Wyse Man.

Sneewitjie gaan eerste die Wyse Man se hut binne.

Toe sy uitkom sê sy:
"Dis waar, dis waar! EK is die mooiste vrou in die wêreld!"

Arnold gaan volgende, en hy kom stralend uit:
"Ja! Ek is inderdaad die aantreklikste man ter wêreld!"

Osama kry sy beurt, en kom vreeslik terleurgesteld uit:

"Wie de mo3r is Julius Delema?"
 

Fanie

Sealiner
I woke up last night to find the ghost of Gloria Gaynor standing at the foot of my bed. At first I was afraid.......then I was petrified.

My girlfriend thinks that I'm a stalker.
Well, she's not exactly my girlfriend yet.

I was explaining to my wife last night that when you die you get reincarnated but must come back as a different creature. She said I would like to come back as a cow.
I said you're obviously not listening.

The wife has been missing a week now. Police said to prepare for the worst.
So I have been to the charity shop to get all her clothes back.

My neighbour knocked on my door at 2:30am this morning, can you believe that 2:30am?!
Luckily for him I was still up playing my Bagpipes.
 
Top