Hi Kerels,
Help my asb, ek will graag n "trailing of tweede hoek" aan n jig head vas maak?
Ek het al baie visse verloor want die jig head se hoek is te ver voor op die "gulp"bait en sien baie hoe die vis meer as die agter helfte van die "gulp"bait af byt maak die hoek mis want hy is te ver voer..
Ek hoor graag watse smart planne julle het om my te help?