Mense ek wil bietjie vir my platannas teël maar weet nie waar om te begin of hoe om te werk te gaan nie.
Die vrae wat ek sover vir julle het is:
- Kan ek hulle aanhou in 'n gewone houer met water, waterplante en 'n stomp wat bo die water uitsteek sonder om te worry oor 'n pomp, skoonmaak, ruil van varswater, alge, bakterië ens?
- Sal hulle aanteel in so 'environment'?
- Wat is hulle life span?
- Hoe gereeld teel hulle aan?
- Watse kos moet ek hulle gee om hulle aan die lewe te hou?
Enige verdere inligting sal ook waardeer word.
Dankie manne.