Dankie Sotha. Lees gerus die report vir details
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=86827&forum_id=71
Hier volg 'n paar fotos van my vorige twee hengeltrips.
Eerste was ek, Aqua en Frik Parys toe om in die Vaal te gaan geelvis vang op vlieg. Vis was min en moeilik, maar ons het 2 mooi vis gekry. Aqua het ook sy eerste muddy en kleinbekgeelvis op vlieg gekry. Meeste sukses was op 'n GRHE vlieg.
Eerste vangs vir die dag, mooi gele van 2.44kg. Het baie lekker getrek op 6/7 gewig stok