My tipe girl

Skuimkop

Sealiner
Eish manne dis mos nou 'n girl so na aan 'n baber man se hart. En dan is sy nogal self nie 'n slegte catch nie, lol.
 

Attachments

  • Angie Fox.jpg
    Angie Fox.jpg
    65.6 KB · Views: 389

Skuimkop

Sealiner
Nog 'n mooi foto van die twee mooiste spesies op aarde, hehehe.
 

Attachments

  • Sticks and stones.gif
    Sticks and stones.gif
    127.9 KB · Views: 390

Skuimkop

Sealiner
Hier is die slide show van hoe sy snor se kind rond ruk. Julle kan footage van haar ook gaan besigtig op youtube. Gaan search net Angie Fox noodling.
 

Attachments

  • Slide show.gif
    Slide show.gif
    308.6 KB · Views: 388
Top