My Strandfontein Kabeljou

stinkmossel

Sealiner
Went to Strandfontein after work and got these three fish just on sunset.

Lost another three nice fish. All fish were biting on chokka and sardine. 

Big kob 63cm, then a 54 cm kob and the elf was 33cm.
 
Attachments

  • 107_0886.JPG
    107_0886.JPG
    36.3 KB · Views: 359

stinkmossel

Sealiner
Ja, a sizer came off in the break, another mooi vis came off just after hookup.., and a beaut took me into the reef..
Thats fishing hé?
 
Ash-man

New member
Nice fish stinkmossel...the last few times l noticed the fish were laying deep in Strandfontein..was this the case as well?
 
kaspaas

Sealiner
Eish, dis darem lekker om sommer so na werk te kan gaan visvang en dan om sommer 'n paar sizers te vang. Laat my dink aan vervloe se dae toe die vis nog volop genoeg was dat mens dit feitlik elke keer so gehad het. Deesdae is dit een hengse ekspedisie om te gaan hengel en dan blank mens meeste van die tyd.... sug
 
JasonF

Sealiner
kaspaas wrote:

Gee net vir mamma die kredietkaart en gaan vang vis of moet jy eers saamgaan om dit n hengse ekspidisie te maak......HAHAHA
 
stinkmossel

Sealiner
he he he strepie, jy onthou goed...
ek gaan daai asie in die pan bak vir my meisiekind.
sy noem dit n baba vissie...
uit die mond van die suigeling..
 
stinkmossel wrote:
he he he strepie, jy onthou goed...
ek gaan daai asie in die pan bak vir my meisiekind.
sy noem dit n baba vissie...
uit die mond van die suigeling..
Gebakte Elf bly maar lekker, as kind het ek saam met my ooms Elwe by Plett gevang, Ouma het dit sommer vir ontbyt gebak.........niks lekkkerde.......
 
camboy

Senior Member
Those of u that went out lastnyt will probabaly agree with me, it was one LOVELY evening for fishing, Helped by the fact that the fish were there no doubt
 
Top