HennieB wrote:
Eish R7500 is 'n bietjie steap vir 'n Daiwa
(Koes)
Ek sal liewer gaan vir die Stella, kan hom kry vir minder as R5.0K brand new uit die boks.
Maar ek bly maar 'n Abu man, sal nie sommer change na iets anders nie.
Ek is nou nie 'n bass hengelaar nie maar is 'n smart katrol, baie geluk! So gepraat van die ESA ouens hulle gebruik daai Daiwa Saltiga's, daai katrolle lyk duur maar ek het nie gedink hulle kos R7500 nie!!!
Eish R7500 is 'n bietjie steap vir 'n Daiwa
(Koes)Ek sal liewer gaan vir die Stella, kan hom kry vir minder as R5.0K brand new uit die boks.
Maar ek bly maar 'n Abu man, sal nie sommer change na iets anders nie.