stinkmossel
Sealiner
Ek en my lighty het gister n draai macs toe gery, en vir hom n kekker vlak gatjie gekry. Net op vol hoogwater toe sak sy stok en die man is vas met n solid vis- en na n lekker fight op sy 8’6ft stokkie, land hy n vet 40cm galjoen, en sy nuwe pb! Skaars 20 minute later, sal sy stok weer, 34cm vissie wat weer veilig terug gesit is. Ongelukkig het ek altwee my visse in die klippe verloor, maar dis deel van die game.
