Mtunzini

Gatiepie2

Member
I am going camping at Mtunzini from 7th to 17 Dec. I want fish off a boat in the river and from the shore in the sea.
1. What species are to be targeted in the river this time of the year?
2. What species can be targeted in the sea?
3. Any particular spots on the river?
I would appreciate any help.
Gatiepie
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hey Gatiepie

Mtunzini is verskriklik onvoorspelbaar.  N paar dae se goeie vangste en dan weer n lang stilte Jy moet permanent aan die soek wees vir gesonde lewendige water en gate.
Alhoewel jy n verskeidenheid van spesies kan kry in die rivier van mooi grunter (Drop-offs), elf by die monding, jou kabeljou , rocksalmon in die vroee aand of vroeg oggend, perch, haaie in die rivier ens.
Klein haaitjies het uitgekom tot onlangs by die hoof parkeer en braai area.

As jy daar stop en sowat 80-100m af stap met die rivier tot net verby n groot stomp, en loer vir n diep drop-off , en vd volgende 100m. Vroeg aande met opkomende en uit-gaande gety goed v kabeljou en grunter.
Dit is bereikbaar per boot natuurlik sowel te voet.
Die baai reg langs launch (Noord vd launch) lewer goeie rocksalmon (Nie die kanaal nie) en dan naby die staal brug op met die rivier.

Hoof swem strand v elf , kabeljou ens, en dan jou "flat-fish" - skates/rays, sandhaaie , monster haaie ens.
Jy mag dalk n verlore garrick by die monding optel, hetsy in die meer of see met lewendige aas. Die garrick run was ongelooflik hierdie jaar, so n verlore een is nie onmoontlik nie.

Lewendige mullet, vars cracker prawn , vars fillet maak goeie aas. Sterkte en laat weet wat jy gevang het.

  
 
Top