Rusenvrede
New member
Hi
Ons is paar pelle wat trip op Mozam toe wil doen om bietjie te gaan visskiet. My kennis van Mozam is nie te geod nie. Ons het laas jaar by Bilene in Junie gaan skiet maar geen roofvis ongelukkig.
As daar iemand is wat asb kennis kan deel oor die volgende punte sal dit baie wardeer word.
1) Waar in mozam sal beste wees om roofvis te gaan soek daardie tyd van die jaar?
- Onseker of 'n trip hoer op die moeite werd sal wees teenoor bv Bilene
2) Beskikbaarheid van boot om mens uit te vat in daardie gebied
As iemand al voorheen so trip gemaak het sal dit baie wardeer as bietjie kan gesels
Cheers